#Human Rights
Target:
Department of Justice
Region:
South Africa
Website:
maroelamedia.co.za

Werker steek plaasbestuurder dood na berisping

09 Desember 2016 17:30
Petra en Hendrik Oosthuizen

’n Plaasbestuurder van Groblershoop in die Noord-Kaap is Vrydagoggend ná ’n woordewisseling doodgesteek, vermoedelik deur ’n plaaswerker.

Die werker het toe glo na sy kamer gestap, ’n mes gaan haal en Oosthuizen drie keer in die rug gesteek.

Hy het daarna gevlug.

Volgens ooggetuies, wat ten tyde van die voorval op die plaas was, het Oosthuizen gif in ’n gifspuit gegooi.

Oosthuizen het die werker glo berispe oor iets wat hy verkeerd gedoen het.

Hy is deur die werker in die rug gesteek toe hy onderdeur die drupspuit gekruip het.

Ons vra asb dat die publiek ons help en die petisie teken, sodat die moordenaar van Hennie Oosthuizen geen borgtog toegestaan word nie asb.

Ons moet saam staan en seker maak die moordenaar kry wat hy verdien. Hennie het nie verdien om op so wyse te sterf nie.

GoPetition respects your privacy.

The Geen borgtog vir moordenaar van Hennie Oosthuizen petition to Department of Justice was written by No bail petition for Grobblershoop murder of Hennie Oosthuizen and is in the category Human Rights at GoPetition.