#Laster en vulger.
Target:
KYKNET
Region:
South Africa

Hierdie is n vieslike program vol laster en walglikheid. Net een ding op di brein. Steve Hoffmeyr en Leon Schuster se programme word afgehaal maar die gemors mag maar gewys word. Mens kan ten minste lag vir iets ordentliks en Steve se goed is ten minste nie lasterlik nie. Casper was nog nooit een van my gunstelinge nie. Regtig. Ek dink nou het hy te ver gegaan. Ek kan nie dink dat enige mens in sy regdenkende brein kan lag vir die nonsens nie.

Kom ons staan saam en teken hierdie petisie. Verwyder asb hierdie gemors van Kyknet af. Almal het iets oor die rassekwessie te sê, maar wanneer daar met God gespot word of seks die heeltyd erens ingebring word dan bly almal stil. Kom nou Kyknet, maak oop jul oë.

GoPetition respects your privacy.

The Ban die Casper show van Kyknet af. petition to KYKNET was written by Jenny Ellis and is in the category Laster en vulger. at GoPetition.

Petition Tags

show Casper