#Human Rights
Target:
ALL SOUTH AFRICAN VOTERS
Region:
South Africa

The recently tabled draft legislation by the Minister of Labour will discriminate against people in South Africa classified under apartheid laws as Coloured, White and Indian in the sense that Equity in the workplace and affirmative action measures will legally compell employers to show preference to Black people over the rest taking into account National and not Provincial demographics.

The New South Africa should move beyond Race in measuring peoples worth if we are to be achieve a free and non racial society.

Ons die ondertekenaars, as Suid Afrikaanse kiesers, maak heftig beswaar en teken protes aan, teen die voorgestelde Konsepwetgewing gepubliseer in die Staatskoerant deur die Minister van arbeid me Mildred Oliphant wat dit ten doel het om weg te doen met Provinsiale kwotas uit die Wet op Gelyke Indiensneming en dus Nasionale demografie van toepassing te maak ten voordeel van slegs Swartmense.

Hierdie wysigings en/of weglatings uit die voorgestelde Wetgewing sal diskrimineer teenoor Bruin ,Wit en Indiёr mense veral in die Weskaap en Swartmense bevoordeel op 'n onbillike en diskriminerende wyse.

Ons maak ook beswaar teen die feit dat Bruin, Wit en Indiёr mense verder sal verarm en dat hul kinders dit al hoe moeiliker sal vind om aanstellings of werk in die regering en/of privaat sektore te kry.

Ons eis dat President Jacob Zuma, voor die munisipale verkiesing, uitsluitsel hieroor sal gee en ons verseker dat daar nie met hierdie diskriminerendeWetgewing voortgegaan sal word nie.

GoPetition respects your privacy.

The Petisie Teen Diskriminerende Wetgewing petition to ALL SOUTH AFRICAN VOTERS was written by PETER MARAIS and is in the category Human Rights at GoPetition.

Petition Tags

Affirmative Action