#Culture
Target:
RSA-regering
Region:
South Africa
Website:
www.vfplus.org.za

Die VF Plus nooi mense regoor die land, maar veral belanghebbendes in die Oranjerivierskema om hulle teenstand teen die plan om die Vanderkloofdam te verander, bekend te maak.

Die party sal die petisie einde Junie aan die voorsitter van die betrokke komitee, Jeff Radebe, oorhandig.

Ek, die ondertekende, versoek dat die Vanderkloofdam se huidige naam behoue bly en dat die relevante owerhede dit nie te verander nie.

GoPetition respects your privacy.

The Die dam bly Vanderkloof petition to RSA-regering was written by VF Plus and is in the category Culture at GoPetition.

Petition Tags

Name changes