#City & Town Planning
Target:
Bloemfontein, Free State
Region:
South Africa
Website:
www.volksblad.com

In Die Volksblad van 17 Maart 2010 het die stadsraad kennis gegee dat die stad van Bloemfontein se naam gaan verander na Mangaung. Teken asseblief hierdie petisie sodat daar daadwerklike aksie geneem kan word.

Ons, die inwoners van Bloemfontein en vriende en famile van mense in Bloemfontein, versoek die stadsraad van Bloemfontein om nie die naam Bloemfontein na Mangaung te verander nie.

GoPetition respects your privacy.

The Stop Bloemfontein from becoming Mangaung petition to Bloemfontein, Free State was written by Marinus Opperman and is in the category City & Town Planning at GoPetition.